26 May Jok jy oor geldsake?
Posted at 18:55h
in News
Vertroue is die grondslag van enige verhouding, maar kan julle mekaar met geld vertrou?
Sien my artikel in Mei maand se Vrouekeer uitgawe van 24 Mei 2019. Nou opdie rakke van alle groot en kleinhandelaars winkels.